INSTRUKSIES  1. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vr…

INSTRUKSIES  1. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vrae:   VRAAG  PUNT VRAAG 1:  Kortvrae 40 VRAAG 2:  Voedsel en Voeding 50 VRAAG 3:  Voedsel en Voeding 50 VRAAG 4:  Kleding 20 VRAAG 5:  Entrepreneurskap 40 TOTAAL 200   2. Beantwoord al die vrae. 3. Lees die vrae noukeurig deur. 4. Jy mag ‘n sakrekenaar gebruik. 5. Gee aandag aan jou spelling. 6. Skryf in vol sinne. 7. Geen plagiaat mag gepleeg word nie. 

5.1 Lees die onderstaande gevallestudie deur en beantwoord d…

5.1 Lees die onderstaande gevallestudie deur en beantwoord die vrae wat volg:   BOTTERBLOM PLAASKOMBUIS    Janine Viljoen doen al tien jaar lank spyseniering en gebruik vleis, pampoen, spinasie, wortels en aartappels van die plaas af.  In haar winkel verkoop sy tuisgemaakte blatjang, koekies, beskuit, nageregte, vleisprodukte en ingelegte produkte.  Sy verkoop ook wolklere en wol pantoffels.  Al haar produkte word in herwinbare houers verpak en die handelsmerk van die winkel verskyn op die etiket.   Drie werkers help haar wanneer sy spyseniering doen.  Sy het ‘n goeie verhouding met hulle en pas hulle op.  Almal van hulle het verantwoordelikhede, maar wanneer hulle onseker is oor iets, vra hul haar vir bystand.   Met die winkel en spysenierings besigheid, is beplanning belangrik.  Al haar produkte word altyd betyds afgelewer en is van hoë gehalte.  Deur ‘n besigheidsvrou te wees het haar geleer om te luister en geduldig te wees.  Sy het goeie menseverhoudings.  Die belangrikste ding wat sy deur die jare geleer het is dat wie nie waag nie, sal nie wen nie.    

QUESTION 4 Consider the compound OF2. 4.1 Define t…

QUESTION 4 Consider the compound OF2. 4.1 Define the term chemical bond. (2) 4.2 Write down the name of the compound. (1) 4.3 How many valence electrons does O have? (1) 4.4 Draw the Lewis structure of the compound. (2) 4.5 Predict the shape of this molecule. (2) 4.6 Determine the difference in electronegativity of the elements. (2) 4.7 Predict what type of intermolecular forces would exist between the molecules? Explain your answer. (3)           [13]