VRAAG 11 Kyk na die volgende prentjie van plekname wat ons hierdie termyn bespreek het. Skryf die naam van die plek in die prent neer. Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. 11.1 Die berg lyk soos ‘n skerp tand. [ans1] (1) 11.2 Die gat word veroorsaak deur golwe teen die krans. [ans2] (1) 11.3 Dit lyk soos ‘n tafeldoek as dit in ‘n wolk bedek is. [ans3] (1) 11.4 Dit is ‘n platorand wat die kusvlaktes van die binnelandse plato skei. [ans4] (1)
Author: Anonymous
8.2 Gee die definisie vir belangrike eienskappe wat jy by…
8.2 Gee die definisie vir belangrike eienskappe wat jy by B,C en D identifiseer het. (3)
Groot totaal: [60]
Groot totaal: [60]
4.20 Verdeel die onderstreepte woord in LETTERGREPE. Die k…
4.20 Verdeel die onderstreepte woord in LETTERGREPE. Die kat het die melkbeker omgestamp. (1) TOTAAL VIR AFDELING B [40]
6.5 ‘n Groep of lyn berge. (1)
6.5 ‘n Groep of lyn berge. (1)
AFDELING A
AFDELING A
VRAAG 3 Noem twee van die ses lande wat aan Suid-Afrika…
VRAAG 3 Noem twee van die ses lande wat aan Suid-Afrika grens waaroor ons geleer het. (2)
VRAAG 2
VRAAG 2
VRAAG 1 (4) Pas die term met die korrekte…
VRAAG 1 (4) Pas die term met die korrekte definisies. Kolom A Kolom B 1.1 Rivier ‘n [ans1] is ‘n droë sanderige plek met hoë temperature reg deur die dag. 1.2. Woestyn ‘n [ans2] is ‘n rivier of stroom wat van ‘n hoë plek na ‘n lae plek val. 1.3. Meer [ans3] vloei van hoër gebiede na laer gebiede. 1.4. Waterfal ‘n [ans4] is ‘n groot gebied met vars water met land reg rondom.
VRAAG 9 Verduidelik hoe ‘n rivierstelsel werk. Gebruik d…
VRAAG 9 Verduidelik hoe ‘n rivierstelsel werk. Gebruik die onderstaande woorde om jou paragraaf te skryf. • Bron• Sytak• Opvangsgebied• Mond (4)