VRAAG 1             (4) Pas die term met die korrekte…

VRAAG 1             (4) Pas die term met die korrekte definisies.   Kolom A Kolom B 1.1 Rivier ‘n [ans1] is ‘n droë sanderige plek met hoë temperature reg deur die dag. 1.2. Woestyn ‘n [ans2] is ‘n rivier of stroom wat van ‘n hoë plek na ‘n lae plek val. 1.3. Meer [ans3] vloei van hoër gebiede na laer gebiede. 1.4. Waterfal ‘n [ans4] is ‘n groot gebied met vars water met land reg rondom.