2.1 Bespreek twee verskille tussen arteries en venes. (4)
Author: Anonymous
Doel: Om die uitwerking van oefening op die hartklop van ‘n…
Doel: Om die uitwerking van oefening op die hartklop van ‘n persoon te ondersoek. Apparaat: Twee vrywilligers (Persoon A en Persoon B; jy mag Persoon A wees) Stophorlosie (Selfoon kan ook gebruik word). Pen en papier Metode: Sorg dat albei persone rus en vir ten minste 10 minute geen fisiese aktiwiteit gedoen het nie. Meet beide persone se hartklop tydens normale rustende omstandighede en teken dit in ‘n tabel aan. Die eerste persoon (Persoon A) draf op die plek vir presies 30 sekondes met knieë hoog gelig. Nadat persoon A vir 30 sekondes gedraf het, neem persoon B, persoon A se hartklop/ pols, en teken die resultate in die tabel aan. Persoon A rus vir een minuut. Persoon B draf nou op die plek vir 30 sekondes met knieë hoog gelig. Nadat persoon B vir 30 sekondes gedraf het, neem persoon A, persoon B se pols/ hartklop en teken die resultate in die tabel aan. Persoon B rus dan vir een minuut. Herhaal stappe 2-7 met die hardlooptyd verhoog tot 60 sekondes. Herhaal stappe 2-7 met die hardlooptyd verhoog tot 90 sekondes.
1.6 Lys drie afhanklikes wat konstant gehou was. …
1.6 Lys drie afhanklikes wat konstant gehou was. (3)
Bestudeer die volgende tabel wat die resultate aandui wat ui…
Bestudeer die volgende tabel wat die resultate aandui wat uit die metode hierbo verkry is. KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE TABEL OOP TE MAAK:
1.1 Draw a line graph to illustrate the results of the in…
1.1 Draw a line graph to illustrate the results of the investigation from the table above. (12) Note: Graphs must always be drawn by hand. Scan or take a clear photo of your graph and upload it in this question block, using the button below.
1.1 Illustreer die data in die tabel hierbo met ‘n lyngra…
1.1 Illustreer die data in die tabel hierbo met ‘n lyngrafiek. (12) Neem kennis: Grafieke moet altyd met die hand geteken word. Scan of neem ‘n duidelike foto van jou grafiek en laai dit in hierdie spasie op. Gebruik die knoppie hieronder.
2.2 Waarom word oefening aanbeveel? (3)
2.2 Waarom word oefening aanbeveel? (3)
1.11 Gebruik die inligting in die tabel om die gemiddelde…
1.11 Gebruik die inligting in die tabel om die gemiddelde lewensduur (in jare) van ‘n olifant te bereken. Wys al jou berekeninge. (3)
1.6 List three variables that you kept constant? (…
1.6 List three variables that you kept constant? (3)
1.3 Persoon B se hartklop was anders nadat hy vir 90 sek…
1.3 Persoon B se hartklop was anders nadat hy vir 90 sekondes geoefen het in vergelyking met toe hy gerus het. Gee die verskil tussen hierdie twee lesings. Wys jou berekeninge. (2)