VRAAG 2 Kies of die volgende stellings waar of onwaar is.
Author: Anonymous
VRAAG 6 Noem 2 nadele van kommersiële boerdery EN ver…
VRAAG 6 Noem 2 nadele van kommersiële boerdery EN verduidelik waarom jy sê dit is ‘n nadeel. (4)
4.2 Kies of die volgende voedsel vanaf plante of diere kom…
4.2 Kies of die volgende voedsel vanaf plante of diere kom. (2) A [ans1] B [ans2] C [ans3] D [ans4]
VRAAG 9 Verduidelik, in jou eie woorde, wat veeboerdery…
VRAAG 9 Verduidelik, in jou eie woorde, wat veeboerdery is en gee ‘n voorbeeld. (2)
VRAAG 1 Pas die term by die korrekte definisie. (4 x ½…
VRAAG 1 Pas die term by die korrekte definisie. (4 x ½ = 2)
BIBLIOGRAFIE canva.com worldmapblank.com
BIBLIOGRAFIE canva.com worldmapblank.com
8.1 Noem volgens die kaart die produk wat die meeste mee g…
8.1 Noem volgens die kaart die produk wat die meeste mee geboer word, wat ook die gewildste stapelvoedselsoort in Suid-Afrika is. (1)
VRAAG 6 Noem 2 nadele van kommersiële boerdery EN ver…
VRAAG 6 Noem 2 nadele van kommersiële boerdery EN verduidelik waarom jy sê dit is ‘n nadeel. (4)
8.3 Wat dink jy is die rede vir die grootste provinsie, No…
8.3 Wat dink jy is die rede vir die grootste provinsie, Noord-Kaap, om so min plase te hê? (1)
VRAAG 5 Siya se oom, Mnr Ndlovo, wil nie sy ma se raad n…
VRAAG 5 Siya se oom, Mnr Ndlovo, wil nie sy ma se raad neem om ander gewasse en ‘n paar diere by sy plaas te voeg nie. Hy dink nie dit is ‘n goeie idee om sy monokultuurplaas na ‘n gemengde plaas of ‘n volhoubare plaas te verander nie. (3) Wat kan Siya en sy ouma sê om Mnr Ndolvo se besluit te laat verander? Sê waarom dit ‘n beter idee is om ‘n volhoubare plaas te hê deur 3 voordele van volhoubare boerdery te noem. (Onthou volhoubare boerdery beteken om te boer vir die toekoms).