AFDELING C VRAAG 8 Bestudeer die volgende tekenprent en bantwoord die vrae wat volg.. Selekteer die blou knoppie om die tekenprent oop te maak:
Author: Anonymous
Totaal Vraag 2: [5]
Totaal Vraag 2: [5]
Kolom A Column B 3.1. Posresevering vir ‘n sekere gr…
Kolom A Column B 3.1. Posresevering vir ‘n sekere groep mense A) Propaganda 3.2. Ekstrovert B) ‘n Entrepreneur wat die onderneming se omvang kan uitbrei en werksgeleenthede kan skep 3.3. Sensasionalisme C) Die doelbewuste gebruik van skokkende stories en foto’s in die media om verkope te bevorder. 3.4. Werklose individu D) ‘n Vorm van diskriminasie. 3.5. Sosiale lewensvatbaarheid E) Themba het verlede week net 15-ure werk gehad. F) Iemand wat maklik met mense kommunikeer. G) John het nie werk nie en soek ook nie vir moontlike poste nie.
1.1 Sosiale media kan op ‘n positiewe en negatiewe manier…
1.1 Sosiale media kan op ‘n positiewe en negatiewe manier gebruik word. Watter van die volgende is ‘n voorbeeld van ‘n moontlike negatiewe invloed, veral op tieners? (1)
AFDELING A VRAAG 2 Watter van die volgende stellings is WAA…
AFDELING A VRAAG 2 Watter van die volgende stellings is WAAR of VALS?
2.5 Om ‘n adolessent gereeld te herinner aan die gesondhei…
2.5 Om ‘n adolessent gereeld te herinner aan die gesondheidsrisiko’s van vetsug, is ‘n effektiewe strategie om adolessente te ondersteun in hul poging om gewig te verloor. (1)
2.2 Daar is ‘n basiese reg in ons grondwet wat die aanhits…
2.2 Daar is ‘n basiese reg in ons grondwet wat die aanhitsing van dreigenede geweld moontlik maak, omdat ons Vryheid van spraak het. (1)
1.9 As jy gevra word om ‘n antwoord in ‘n eksamenvraag te…
1.9 As jy gevra word om ‘n antwoord in ‘n eksamenvraag te bewys, moet jy.. (1)
4.3 Evaluate your OWN behaviour online and discuss whether…
4.3 Evaluate your OWN behaviour online and discuss whether it has been appropriate or not, giving THREE reasons why or why not. (3 x1) (3)
5.3 Suggest THREE strategies that we, as the public, could…
5.3 Suggest THREE strategies that we, as the public, could put into place to ensure better governance in future. In your answer, indicate how EACH strategy would lead to better governance (9)