Totaal Vraag 1: [10]
Author: Anonymous
AFDELING B VRAAG 4 Beantwoord AL die vrae in hierdie afdel…
AFDELING B VRAAG 4 Beantwoord AL die vrae in hierdie afdeling. Skryf jou antwoorde in vol sinne neer.
7.1 Definieer die term “verandering” soos in die uittrekse…
7.1 Definieer die term “verandering” soos in die uittreksel vermeld. (2)
8.3 Evalueer die dekking van Vrouesport in Suid-Afrikaanse…
8.3 Evalueer die dekking van Vrouesport in Suid-Afrikaanse media vandag krities. (2×2=4)
1.8 In lande waar daar oorlog is, soos Sirië, kan die publ…
1.8 In lande waar daar oorlog is, soos Sirië, kan die publiek slegs inligting ontvang op sommige sosiale media-webwerwe. Dit kan gesien word as ‘n voorbeeld van… (1)
7.3 Wat sou redelike of haalbare oplossings vir hierdie ui…
7.3 Wat sou redelike of haalbare oplossings vir hierdie uitdagings wees? (5)
AFDELING A VRAAG 1 Meervoudige Keuse-vrae: Verskeie opsies…
AFDELING A VRAAG 1 Meervoudige Keuse-vrae: Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde op die volgende vrae of stellings, kies die MEES KORREKTE antwoord.
2.1 Om tyd, moeite en talent aan ‘n behoefte of saak sonde…
2.1 Om tyd, moeite en talent aan ‘n behoefte of saak sonder finansiële gewin te gee, is vrywilligheid. (1)
4.2 Beskryf TWEE alternatiewe tegnieke vir konflik resolus…
4.2 Beskryf TWEE alternatiewe tegnieke vir konflik resolusie wat die leerders kon gebruik het om die probleem vreedsaam op te los. (2×2=4)
7.2 Wat was, volgens jou, die uitdagings wat mag ontstaan…
7.2 Wat was, volgens jou, die uitdagings wat mag ontstaan wanneer jy jou lewe na skool begin? (5)