6.2 Hoe kan jy as individu weerstand teen werkloosheid bied, deur jou vaardighede, talente en sterkpunte te gebruik. VERDUIDELIK TWEE MANIERE. (2×2=4)
Author: Anonymous
7.4 As ‘n individu aan sosiale stressors ly, hoe kan hierd…
7.4 As ‘n individu aan sosiale stressors ly, hoe kan hierdie stessors hulself op ‘n naskoolse bestemming vertoon? Definieer die begrip “sosiale stresfaktore” en neem ook verskillende persoonlikheidstipes in ag. (3)
AFDELING C VRAAG 6 Lees die volgende uittreksel en beantw…
AFDELING C VRAAG 6 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg WERKLOOSHEID Die amptelike werkloosheidsyfer in Suid-Afrika is 27.7%. Die groeiende werksloosheidsyfer wat onsuksevolle werksoekers insluit, is 36.3% of 8.9 miljoen mense. Aangepas uit www.tradingeconomics.com Verwerk on 11 Oktober 2017
2.4 Intrapersoonlike konflik vind plaas tussen twee mense….
2.4 Intrapersoonlike konflik vind plaas tussen twee mense. (1)
2.3 Mense kan ‘n persoonlikheids eienskap hê as ‘n stresso…
2.3 Mense kan ‘n persoonlikheids eienskap hê as ‘n stressor, wat dus meer geneig is tot stres as ander. (1)
8.2 Skets DRIE rolle van die media in die dekking van spor…
8.2 Skets DRIE rolle van die media in die dekking van sport. (3)
1.10 Die volgende kan gebruik word om die persoon se soep…
1.10 Die volgende kan gebruik word om die persoon se soepelheidsvlak vas te stel: (1)
1.7 “Vryheid van spraak” (1)
1.7 “Vryheid van spraak” (1)
4.5 Watter aanbevelings sou jy aan tieners gee oor die vei…
4.5 Watter aanbevelings sou jy aan tieners gee oor die veilige gebruik van sosiale media? (2)
1.5 Wanneer jy doelwitte stel, is dit belangrik om: …
1.5 Wanneer jy doelwitte stel, is dit belangrik om: (1)