Afdeling A. Teks 2. Lees die advertensie deeglik deur en beantwoord die vrae.
Author: Anonymous
4.7 Skryf die volgende sin in die direkte rede …
4.7 Skryf die volgende sin in die direkte rede Kleinboet sê dat hy vir Strepe geleer het hoe om te fluit. (2)
3.2 Watter woord in strofe een beteken die selfde as “word…
3.2 Watter woord in strofe een beteken die selfde as “word kleiner” (1)
2.6 Die stemming van hierdie gedig is insprirerend. Stem j…
2.6 Die stemming van hierdie gedig is insprirerend. Stem jy saam? Verduidelik jou antwoord. (1)
EKSTRA OPLAAI VRAAG INDIEN NODIG
EKSTRA OPLAAI VRAAG INDIEN NODIG
5.19 Skryf in die volgende sinne die KORREKTE Afrikaanse…
5.19 Skryf in die volgende sinne die KORREKTE Afrikaanse woorde neer vir die Engelse woorde. 5.19.1 Die man kan nie baie mooi sien nie, daarom gebruik hy ʼn [a]. (binocular). 5.19.2 Die seun sien iets en wys daarna met sy [b]. 5.19.3 Die meise gebruik ʼn [c] in haar glasie koeldrank. (3)
AFDELING C TAALWERK VRAAG 4 Bestudeer die STROKIE…
AFDELING C TAALWERK VRAAG 4 Bestudeer die STROKIE deeglik en beantwoord die vrae. Die vrae wat volg, is op die strokies hieronder gebaseer.
1.14 Verwys na die teks. Noem slegs EEN produk wat na die…
1.14 Verwys na die teks. Noem slegs EEN produk wat na die selle in die liggaam vervoer moet word. (1)
5.2 Herskryf die volgende sin in die INDIREKTE REDE. Die…
5.2 Herskryf die volgende sin in die INDIREKTE REDE. Die onderwyseres vra: “Wat gaan jou verskoning wees?” (2)
5.17 Voltooi die volgende sin deur die korrekte woorde in…
5.17 Voltooi die volgende sin deur die korrekte woorde in die oop spasies te skryf. Die seun is (5.17.1) _____ , daarom het hy aan die slaap geraak op die meisie se (5.17.2)______. (2)