1.15 Kies die korrekte antwoord. Skryf die nommer en antwo…

1.15 Kies die korrekte antwoord. Skryf die nommer en antwoord neer.                                    “Dit is een van die redes hoekom boere sukkel om kop bo water te hou.” “Kop bo water hou.” word LETTERLIK/FIGUURLIK gebruik. (1) 1.15.2  Motiveer jou antwoord in VRAAG 1.15.1. (1)