3.5.1 Een van die faktore wat bydra tot die sukses van ‘n attraksie is: “Algemene voorkoms en instandhouding van die attraksie”. Identifiseer vanuit die teks hoe dit by die Christusbeeld toegepas word. (2) 3.5.2 ‘n Ander suksesfaktor is: “Die inagneming van persone met gestremdhede se behoeftes en universele toegang”. Verduidelik hoe universele toegang verkry word by Die Christusbeeld. (2)
Author: Anonymous
Identify the layer of the uterus labeled B
Identify the layer of the uterus labeled B
2.2.3 Na die gesin se aankoms by King Shaka Internasionale…
2.2.3 Na die gesin se aankoms by King Shaka Internasionale Lughawe, sal hulle die motorverhuringsagentskap besoek om hul huurmotor te kry. a) Identifiseer die reisdokument wat mnr. Roberts sal benodig om ‘n motor in Suid-Afrika te huur. (1) b) Waar kan jy aansoek doen vir die dokument wat in VRAAG 2.2.3.a genoem is? (1) c) Noem DRIE ander reisdokumente wat die Roberts-gesin sal benodig. (3)
Name a hormone released from Y
Name a hormone released from Y
3.5.3 Discuss any TWO characteristics of a successful tour…
3.5.3 Discuss any TWO characteristics of a successful tourist attraction. (2) 3.5.4 Explain in your own words what is meant by responsible and sustainable tourism. (4) TOTAL SECTION C: [80]
Air moves out of the lungs when the pressure inside the lung…
Air moves out of the lungs when the pressure inside the lungs is greater than the pressure in the atmosphere
2.1.1 Susan plans to travel to Rio de Janeiro for the annual…
2.1.1 Susan plans to travel to Rio de Janeiro for the annual Rio Carnival in 2021. She will be taking a connecting flight via Dubai (UTC +4). She will be departing Johannesburg on 10 February 2021 at 18:00. The flying time to Dubai is 8h00. Stopover time in Dubai is 4 hours. The flying time from Dubai to Rio de Janeiro is 14h30. Calculate the date and time she will arrive in Rio de Janeiro. Show all calculations. (10)
Parietal cells ________
Parietal cells ________
1.9 Lig met ’n golflengte van 680 nm word uitgestraal deur…
1.9 Lig met ’n golflengte van 680 nm word uitgestraal deur ’n ster in die Melkweg. ’n Ruimtevaarder neem die lig vanaf die aarde waar. Die golflengte wat heel waarskynlik deur die ruimtevaarder waargeneem word, is ______. (2)
VRAAG 5 ’n Man stoot ’n krat van 10kg opwaarts teen ’n g…
VRAAG 5 ’n Man stoot ’n krat van 10kg opwaarts teen ’n growwe helling wat ’n hoek van 20° met die horisontaal maak. Die stootkrag is 100N parallel met die oppervlakte van die helling. Die krat word 5m ver opwaarts gestoot met ’n aanvanklike spoed van 1,5m.s–1. Die wrywingskoëffisiënt tussen die krat en die oppervlakte is 0,4. 5.1 Teken ’n benoemde vryekragtediagram om al die kragte wat op die krat inwerk te toon. (4) 5.2 Bereken die arbeid wat deur gravitasie verrig is. (3) 5.3 Bereken die energie wat oorgedra is as gevolg van wrywing. (6) 5.4 Arbeid verrig deur die man om die krat opwaarts te stoot. (1) 5.5 Stel die beginsel van arbeid en energie in woorde. (2) 5.6 Gebruik die beginsel van arbeid en energie en bereken die grootte van die eindsnelheid van die krat nadat dit 5 m teen die helling opgestoot is. (4) [20]