VRAAG 2 – Die Verbruiker Beantwoord al die vrae. …

VRAAG 2 – Die Verbruiker Beantwoord al die vrae.    Bestudeer die volgende grafiek wat gebaseer is op die  statistiek  van bestedings-patrone  met  betrekking  tot alkoholiese  drankies  en  beantwoord dan die vrae wat daarop volg.    Regskliek op die onderstaande knoppie om die prent in ‘n ander venster / bladsy oop te maak.       

VRAAG 3 40 Punte 3.1.1 Noem TWEE kategorieë van arbeid…

VRAAG 3 40 Punte 3.1.1 Noem TWEE kategorieë van arbeid. (2) 3.1.2 Verduidelik die belangrikheid daarvan om die BBP van ‘n land te bereken. (2)     [4] 3.2 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg: Komponent R miljoene  Huur 758 333  Investering 893 750  Rente 832 900   Faktorinkomste vanaf die res van die wêreld 119 400  Verbruikersbesteding 1 587 540  Uitvoere 265 870  Salarisse en lone 555 125  Regeringsbesteding 989 780  Winste 590 694  Faktorinkomste na die res van die wêreld 21 450  Invoere 999 888   3.2.1 Gebruik die tabel om BBP te bereken volgens die bestedingsmetode. (6) 3.2.2 Bereken die BNI. (4)     [10] 3.3 Ekonomiese bedryf word in drie sektore verdeel.   3.3.1 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die primêre sektor. (3) 3.3.2 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die sekondêre sektor. (3) 3.3.3 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die tersiêre sektor. (3) 3.3.4 Verskaf Suid-Afrika se huidige ekonomiese groeikoers. (1)     [10] 3.4 Bespreek die verskillende lekkasies wat in ‘n oop ekonomie voorkom en veskaf ook die formule. (8) 3.5 Evalueer die ekonomiese belangrikheid van vervoer vir Suid-Afrika. (8)     [40]