VRAAG 3 Die volgende vrae is veelkeusige vrae. Lees die volgende vrae versigtig deur en kies die korrekte antwoord uit die lys.
Author: Anonymous
3.6 Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale getal:…
3.6 Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale getal: (7/10) (1)
5.1.1 As die aantal protone verdubbel, hoeveel protone sal…
5.1.1 As die aantal protone verdubbel, hoeveel protone sal daar wees?(Skryf ‘n getalsin en gee die korrekte antwoord). (2)
VRAAG 2 Die volgende vrae moet beantwoord word in die ge…
VRAAG 2 Die volgende vrae moet beantwoord word in die gegewe teksboks van elke vraag. Lees asseblief jou vraag versigtig deur en kyk na die punte toekening van elke vraag.
3.2 Vereenvoudig die volgende breuk (36/72) (1)
3.2 Vereenvoudig die volgende breuk (36/72) (1)
4.3 0,0645 x 1000 = (1)
4.3 0,0645 x 1000 = (1)
4.4 Vul >,< of = in 0,04 [ant1] 0,004 (1)
4.4 Vul >,< of = in 0,04 [ant1] 0,004 (1)
5.3.2 Bestudeer die volgende prent en beantwoord die vraag…
5.3.2 Bestudeer die volgende prent en beantwoord die vraag wat volg: Om die aantal neutrone van die Aluminium atoom te bereken. Kry die “Mal Wetenskaplike” die volgende formule op die internet. (Aantal neutrone = Massa getal – Atoom nommer) Gebruik die formule om die aantal neutrone in die aluminium atom te bereken. Wys al jou stappe Kliek op die knoppie. (3)
5.1.2 a) Kry die som van die aantal protone, neutrone en el…
5.1.2 a) Kry die som van die aantal protone, neutrone en elektrone. Tik jou berekeninge en jou finale antwoord. b) Is 3 ‘n faktor van die antwoord wat jy gekry het? Tik ja/nee. c) Is jou finale antwoord ‘n voorbeeld van ‘n priemgetal of saamgestelde getal? (4)
3.1 Vereenvoudig die volgende breuk (16/40) (1)
3.1 Vereenvoudig die volgende breuk (16/40) (1)