Vraag 3.4     Hipotiseer/ v…

  Vraag 3.4     Hipotiseer/ voorspel wat met die plant sal gebeur wat Aqua van die eiland af gesteel het en verskaf ‘n rede vir jou antwoord. Onthou dat ‘n hipotese in die toekomstige tyd geskryf moet word met ‘n rede.  (2)

  Vraag 6.1     Skryf 1 woord vir die volgende def…

  Vraag 6.1     Skryf 1 woord vir die volgende definisies.      Definisies Woord Stawe of buise wat raam strukture sterk maak. [ans1] Hol strukture wat beskerming bied [ans2] Toestande van materie waar deeltjies naby mekaar is [ans3] (3)

  Vraag 2.1     Aqua het ‘n e…

  Vraag 2.1     Aqua het ‘n eiland gevind terwyl sy eendag geswem het. Vanuit die water sien sy verskeie eiland diere soos lemurs en voëls. Sy sien ook ‘n vulkaan!      Lys ‘n lewensproses van ‘n vulkaan en beskryf waarom ‘n vulkaan nie-lewendig is nie, selfs al voldoen dit aan ‘n lewensproses. (2)