1.1 Haal EEN woord in paragraaf 1 aan wat na ʼn foto verwys wat jy van jouself neem. (1)
Author: Anonymous
2.4 Skryf die STAM van die onderstreepte woord neer. Jou g…
2.4 Skryf die STAM van die onderstreepte woord neer. Jou geliefdes kom eerste. (1)
2.1 Wat word in die advertensie geadverteer? (1)
2.1 Wat word in die advertensie geadverteer? (1)
3.4 Gee die korrekte BETREKLIKE VOORNAAMWOORD vir (na + di…
3.4 Gee die korrekte BETREKLIKE VOORNAAMWOORD vir (na + dit) in die volgende sin. Ek het oral (na + dit) gesoek. (1)
4.1 Die volgende VERLEDE TYD sin is nie reg geskryf nie. H…
4.1 Die volgende VERLEDE TYD sin is nie reg geskryf nie. Herskryf die sin in die regte verlede tyd. Vir niemand was dit vreemd dat Willem het skielik snaaks begin raak nie. (1)
4.2 Gee die OORTREFFENDE TRAP van die onderstreepte woord….
4.2 Gee die OORTREFFENDE TRAP van die onderstreepte woord. Hy het skielik die slordig seun geword. (1)
1.18 Kies die korrekte antwoord. Hoekom so self(ie) mal? I…
1.18 Kies die korrekte antwoord. Hoekom so self(ie) mal? In die titel verwys na mense wat … (1)
2.7.2 Gee die korrekte rangtelwoord vir die getal (30)….
2.7.2 Gee die korrekte rangtelwoord vir die getal (30). (1)
1.2 Hoe word Kim Kardashian beskryf? (1)
1.2 Hoe word Kim Kardashian beskryf? (1)
1.7 Wanneer is die woord selfies deur die Time tydskrif as…
1.7 Wanneer is die woord selfies deur die Time tydskrif as populêr erken? (1)