Vraag 2.1     Aqua het ‘n e…

  Vraag 2.1     Aqua het ‘n eiland gevind terwyl sy eendag geswem het. Vanuit die water sien sy verskeie eiland diere soos lemurs en voëls. Sy sien ook ‘n vulkaan!      Lys ‘n lewensproses van ‘n vulkaan en beskryf waarom ‘n vulkaan nie-lewendig is nie, selfs al voldoen dit aan ‘n lewensproses. (2)

  Aqua hoor dat daar groot gletsers v…

  Aqua hoor dat daar groot gletsers van gevriesde, soliede water in Antarktika is en sy wil dit self sien. Wanneer sy by Antarktika aankom, staan sy in bewondering vir hoe mooi dit is en oor hoeveel verskillende diere op die soliede water leef.  

  Vraag 1.1     Ontmoet vir A…

  Vraag 1.1     Ontmoet vir Aqua. Sy is ‘n nuuskierige meermin en leef onder water. Volg Aqua se avonture deur na die prentjies te kyk en die vrae te beantwoord wat daarop volg.     Druk op die blou knoppie om die prent van Aqua oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.     Kies die regte habitat waarin Aqua leef.  (1)