Vraag 4.5     Druk op die b…

  Vraag 4.5     Druk op die blou knoppie om die Water Siklus prent oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.       Identifiseer die vermiste stap in die water siklus (daar waar die vraagteken is). Skryf jou antwoord in die blokkie. (1)

  Vraag 3.4     Hipotiseer/ v…

  Vraag 3.4     Hipotiseer/ voorspel wat met die plant sal gebeur wat Aqua van die eiland af gesteel het en verskaf ‘n rede vir jou antwoord. Onthou dat ‘n hipotese in die toekomstige tyd geskryf moet word met ‘n rede.  (2)

  Vraag 6.1     Skryf 1 woord vir die volgende def…

  Vraag 6.1     Skryf 1 woord vir die volgende definisies.      Definisies Woord Stawe of buise wat raam strukture sterk maak. [ans1] Hol strukture wat beskerming bied [ans2] Toestande van materie waar deeltjies naby mekaar is [ans3] (3)