5.4 Om aan die Internet verbind te wees, maak baie geleent…

5.4 Om aan die Internet verbind te wees, maak baie geleenthede vir digitale kommunikasie oop wat geld kan spaar, veral in die sakewêreld.   5.4.1 Gee een voorbeeld om te verduidelik hoe digitale kommunikasie ‘n maatskappy geld kan stoor. (1) 5.4.2 Gee die term wat verwys na die gaping tussen demografie en streke wat toegang tot moderne inligting en kommunikasie tegnologie het, en diegene wat nie toegang het nie of beperkte toegang het. (1)

Vraag 6.2   ‘n igloe is ‘n winter skuiling. In die some…

Vraag 6.2   ‘n igloe is ‘n winter skuiling. In die somer gebruik mense ‘n tent wat ‘n tupiq genoem word.     Druk op die blou knoppie om die prent van die igloe en tupiq oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.      Identifiseer 1 ooreenkoms en 1 verskil tussen die igloe en die tent.  (2)

  Vraag 5.7     Die kasteel d…

  Vraag 5.7     Die kasteel dak val aanhoudend in en Aqua se pa weet nie meer wat om te doen nie. Kan jy ‘n struktuur voorstel wat sal help dat die struktuur se dak bo bly?  (1)

  Vraag 3.3     Aqua wil ‘n eksperiment saam met h…

  Vraag 3.3     Aqua wil ‘n eksperiment saam met haar vriende doen, maar hulle weet nie hoe nie. Voltooi die wetenskaplike proses deur die vermiste stappe in te vul:       Stap 1: Titel Stap 2: Hipotese Stap 3: [ans1] Stap 4: Metode Stap 5: Apparaat Stap 6: Resultate Stap 7: Gevolgtrekking    (1)