QUESTION 3 1. Once you are satisfied with your drawing, you need to complete your composition in acrylic paint. Take into consideration all the steps practiced in class to achieve a successful outcome. Start by covering your white, then acknowledging your darks, mediums, lights, and highlights and finally your complementary shadows. The next step is to begin applying acrylic paint to your piece of paper. Gradually work from dark to light creating bold contrast of self-mixed colours. Allow your shadow to become a complementary colour in relation to your objects. The rest of the negative space needs to be painted in a self-mixed white colour that adds to the overall aesthetics of your painting. A self-mixed white colour is when you mix a range of pastel tones to create a textured but subdued background space. (30)
Author: Anonymous
5.3 Verduidelik wat ‘n virtuele gemeenskap is, en gee ‘n v…
5.3 Verduidelik wat ‘n virtuele gemeenskap is, en gee ‘n voorbeelde hiervan. (2)
3.3 Watter een van die volgende stellings op sosiale netwe…
3.3 Watter een van die volgende stellings op sosiale netwerk en virtuele gemeenskappe is ONWAAR? (1)
VRAAG 1 [5] Kies die term van KOLOM B…
VRAAG 1 [5] Kies die term van KOLOM B wat ooreenstem met ‘n beskrywing in KOLOM A.
VRAAG 3 [5] Kies die korrekte antwoord ui…
VRAAG 3 [5] Kies die korrekte antwoord uit die gegewe opsies: 3.1 Watter van die volgende word nie as ‘n sosiale netwerkdiens beskou nie? (1)
3.5 Watter van die volgende is nie ‘n voorbeeld van stelse…
3.5 Watter van die volgende is nie ‘n voorbeeld van stelselsagteware nie? (1)
2.3 Decompressing verwys na die proses van die verminderin…
2.3 Decompressing verwys na die proses van die vermindering van die grootte van ‘n lêer deur die vervaardiging van ‘n kleiner weergawe van die lêer. (1)
VRAAG 2 [5] Sê of die volgende stellings…
VRAAG 2 [5] Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. 2.1 Maatskappye kan inligting insamel deur Facebook oor huidige en potensiële kliënte, en kry terugvoer van hul kliënte teen ‘n veel laer koste as die tradisionele marknavorsing. (1)
4.4 Rekenaars kom in baie konfigurasies. Noem enige twee…
4.4 Rekenaars kom in baie konfigurasies. Noem enige twee belangrike hardewarekomponente in terme van ‘n rekenaar se werksverrigting, ongeag die tipe rekenaar. (2)
5.5 Blogs is nou ‘n alledaagse deel van die lewe en word g…
5.5 Blogs is nou ‘n alledaagse deel van die lewe en word geskep deur individue en besighede gelyk. 5.5.1 Verduidelik kortliks wat ‘n blog is en hoe dit geskep word. (1) 5.5.2 Verduidelik kortliks wat ‘n ‘vlog’ is en hoe dit verskil van ‘n ‘normale’ blog. (1) 5.5.3 Blogs het gelei tot ‘n groot toename in wat bekend staan as Burger-joernalistiek. Verduidelik kortliks waarna Burger-joernalistiek verwys. (1)