4.14 Lees deur die volgende paragraaf en verbeter die  spe…

4.14 Lees deur die volgende paragraaf en verbeter die  spelling en hooflettergebruik:     dit het alles begin met sy liefde vir rekenaars en ander mense. Die agtienjarige Bennie van Eeden kry nie sakgeld nie, maar hy is dodgelukkig om die rekenaars weg te gee. ‘n opregte student van Johannesburg. (3)