1.4.1 Verskaf ‘n gepaste hipotese vir Andrew se ondersoek. (2)
Author: Anonymous
1.1.6 Die naam van die selle waaruit kraakbeenweefsel best…
1.1.6 Die naam van die selle waaruit kraakbeenweefsel bestaan. A. Chondrosiete B. Fibroblaste C. Adiposiete D. Osteosiete (2)
3.2.5. Name the types of cells that make up the tissue C i…
3.2.5. Name the types of cells that make up the tissue C in Diagram 1 and N in Diagram 2. (2) [1] [2]
1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in Kolom I van toe…
1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B, of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies die regte opsie in die keuselys. Kolom I Kolom II 1.3.1 Ensieme is sensitief vir A Temperatuur B pH 1.3.2 Geproduseer via die vel A Vitamiene A B Vitamiene D 1.3.3 Nagblindheid is ‘n tekort aan A Vitamiene A B Vitamiene D (6) 1.3.1. [ANS131] 1.3.2. [ANS132] 1.3.3. [ANS133]
1.4 Andrew het ‘n ondersoek opgestel om die tempo van tran…
1.4 Andrew het ‘n ondersoek opgestel om die tempo van transpirasie met behulp van ‘n takkie met blare, elektriese waaier en potometer te toets. Sy resultate word in die onderstaande tabel getoon. Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg. OM DIE DIAGRAM TE BESIGTIG, regs-klik op die knoppie hieronder en maak dit oop in ‘n nuwe ‘tab’: Instelling van waaierspoed Afstand van waterborrelbeweging in potometer oor 2 ure (mm) Af 0 Stadig 2 Medium 5 Hoog 6
1.1.6 The name of the cells that make up cartilage tissue…
1.1.6 The name of the cells that make up cartilage tissue A. Chondrocytes B. Fibroblasts C. Adipocytes D. Osteocytes (2)
1.4.2 Identifiseer: a) die afhanklike verander…
1.4.2 Identifiseer: a) die afhanklike veranderlike. (1) b) die onafhanklike veranderlike. (1) c) twee vaste veranderlikes. (2)
2.3.1 Identifiseer die bostaande struktuur wat voorgestel…
2.3.1 Identifiseer die bostaande struktuur wat voorgestel word. (2)
AFDELING A VRAAG 1 1.1. Tien meervoudige keusevrae wor…
AFDELING A VRAAG 1 1.1. Tien meervoudige keusevrae word hieronder gegee. Kies die mees korrekte antwoord vir elke vraag. 1.1.1 Plantselle wat baie dik en stewige weefsels vorm, wat gebruik kan word om tou te maak. A. Kollenchiem B. Sklerenchiem C. Parenchiem D. Epidermis (2)
AFDELING B VRAAG 2 2.1. Die onderstaande tabel vergely…
AFDELING B VRAAG 2 2.1. Die onderstaande tabel vergelyk die samestelling van 100 ml menslike borsmelk, en 100ml onverdunde bokmelk. As bokmelk gebruik word vir die voeding van babas, word dit normaalweg verdun deur een volume water by twee volumes melk te voeg. Bestanddeel Bokmelk (g) Menslike melk (g) Water 90,0 89,0 Koolhidrate (laktose) 4,3 5,8 proteïene 4,0 1,35 Vet 2,9 3,8 Kalsium 0,147 0,035 Natrium 0,049 0,012 Vitamiene C 0,015 0,003