3.1 ‘n Gloeilamp word aangeskakel as die stroombaan [ans1]…

3.1 ‘n Gloeilamp word aangeskakel as die stroombaan [ans1] is en wanneer die stroombaan [ans2] is, brand/gloei die gloeilamp nie.  (2) 3.2 Die chemikalieë in ‘n sel gee elektriese energie af. Hierdie elektriese energie in ‘n sel beweeg (vloei) van die [ans3] terminaal na die [ans4]  terminaal. (2) 3.3 ‘n Elektriese sel skakel gestoorde [ans5] energie om in elektriese [ans6] energie. (2)

Vraag 5: Kyk na die volgende diagram en benoem die komponent…

Vraag 5: Kyk na die volgende diagram en benoem die komponente in hierdie stroombaan.    [4] Klik op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die komponente van ‘n stroombaan te benoem oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Klik versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: