AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 3: Lees die teks oor E-sport…

AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 3: Lees die teks oor E-sport, deur en volg die instruksies:   1.    Som die SEWE FEITE oor E-sport, in jou eie VOLSINNE op. 2.    Skryf die SEWE FEITE puntsgewys neer. 3.    Skryf slegs EEN FEIT per sin neer. 4.    Nommer die feite van 1-7. 5.    Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie. KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE LEESSTUK OOP TE MAAK.