AFDELING A: Vraag 2: Visuele Tekste Teks D. Die spotprent kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur regs op die volgende blou blokkie te druk.
Author: Anonymous
2.3 Tik die volgende sin in die lydende vorm oor: Neelsie…
2.3 Tik die volgende sin in die lydende vorm oor: Neelsie sal sy Afrikaanse huiswerk doen. [ans1] (1)
1.8 Watter afleiding kan jy maak oor hoe hamburgers in Ame…
1.8 Watter afleiding kan jy maak oor hoe hamburgers in Amerika hul name gekry het? (1)
4.8 Plaas die volgende sin in die Direkte rede. Die ATKV s…
4.8 Plaas die volgende sin in die Direkte rede. Die ATKV sê dat Afrikaans op al meer tonge trippel. [ans1] (1)
4.4 Gee die volgende sin in die verlede tyd . Alle Labrado…
4.4 Gee die volgende sin in die verlede tyd . Alle Labradors hou daarvan om te swem. [ans1] (1)
2.7 Wat beteken dit om iemand te “hiet en gebied”? (1)…
2.7 Wat beteken dit om iemand te “hiet en gebied”? (1)
1.2 Hoe het die Duitsers te werk gegaan om die vleis lange…
1.2 Hoe het die Duitsers te werk gegaan om die vleis langer vars te hou? (1)
AFDELING B: Vraag 4: Beantwoord die taalvrae na aanle…
AFDELING B: Vraag 4: Beantwoord die taalvrae na aanleiding van albei die tekste. TEKS G: Die artikel kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur regs op die volgende blou blokkie te druk.
4.15 Gee die naam van die skryfteken wat in reël 5 voorkom…
4.15 Gee die naam van die skryfteken wat in reël 5 voorkom. (1) TOTAAL VRAAG 4 EN AFDELING B: [20] GROOTTOTAAL: [70]
4.14 Maak ‘n verklarende sin met die homoniem van “oor”. (…
4.14 Maak ‘n verklarende sin met die homoniem van “oor”. (r.4) (1)