9.1 Verander die sin na die ontkennende vorm. (1) Rodrick sluit vir Greg in die kelder toe.
Author: Anonymous
14.1 Gee die volledige woord vir die volgende afkorting….
14.1 Gee die volledige woord vir die volgende afkorting. (1) bv.
3.3 Kies die korrekte antwoord. Wat is die figuurlike bete…
3.3 Kies die korrekte antwoord. Wat is die figuurlike betekenis van hierdie prent? (1)
13.1 Onderskei tussen tydsvorme deur die volgende sin eers…
13.1 Onderskei tussen tydsvorme deur die volgende sin eers na die verlede tyd en dan na die toekomende tyd. (2) Rowley en Greg stry oor ‘n TV-speletjie. 13.1.1 Rowley en Greg [a] oor ‘n TV-speletjie [b]stry. 13.1.2 Rowley en Greg [c] oor ‘n TV-speletjie stry.
6.1 Verskaf ‘n antoniem vir die vetgedrukte woord. Gebruik…
6.1 Verskaf ‘n antoniem vir die vetgedrukte woord. Gebruik ‘n voorvoegsel om die betekenis van die woord te verander. (1) Greg is gelukkig oor die stryery met Rowley.
3.4 Wat dink jy sal die dokter vir die vuurhoutjie sê? (…
3.4 Wat dink jy sal die dokter vir die vuurhoutjie sê? (1)
AFDELING A: [26]
AFDELING A: [26]
4.1 Identifiseer die dele van die enkelvoudige sin. (5)…
4.1 Identifiseer die dele van die enkelvoudige sin. (5) Rodrick, die oudste boetie, speel rof met Greg. 4.1.1 Onderwerp [a] 4.1.2 Gesegde [b] 4.1.3 Voorwerp [c] 4.1.4 Byvoeglike bepaling [d] 4.1.5 Bywoordelike bepaling [e]
AFDELING C: TOTAAL: [20] [50]
AFDELING C: TOTAAL: [20] [50]
1.13 Na aanleiding van die boek resensie, beskryf die boek…
1.13 Na aanleiding van die boek resensie, beskryf die boek in een woord. (1)