3.1.2 List 2 abiotic factors seen in the above diagram. [1] [2] (2)
Author: Anonymous
2.2.2 Locate where this process from Question 2.2.1 takes…
2.2.2 Locate where this process from Question 2.2.1 takes place in the leaf and the substance that enables the plant cell to complete this process. [1] [2] (2)
3.2.4 While all the graphs show the predator prey relation…
3.2.4 While all the graphs show the predator prey relationship, please indicate which key is correct. A. Graph A B. Graph B C. Graph C D. Graph D (2)
1.1.4 Fungus yeast is used to make: (2) A. Milk…
1.1.4 Fungus yeast is used to make: (2) A. Milk B. Bread C. Cheese D. Coffee
1.1.3 Useful decomposers include the following: …
1.1.3 Useful decomposers include the following: A. Viruses B. Plants C. Protista D. Fungi (2)
1.1.7 The scientific term that is used to describe a micro…
1.1.7 The scientific term that is used to describe a micro-organism that can cause a disease, is a/an: A. Virus B. Germ C. Antibody D. Pathogen (2)
4.13 Gee die naam van die tipe rigtingapparaat wat waarsky…
4.13 Gee die naam van die tipe rigtingapparaat wat waarskynlik by hierdie rekenaar voorsien word. (1)
4.13 Gee die naam van die tipe rigtingapparaat wat waarsky…
4.13 Gee die naam van die tipe rigtingapparaat wat waarskynlik by hierdie rekenaar voorsien word. (1)
5.7 Verskeie skanderingstegnologieë word in die winkel geb…
5.7 Verskeie skanderingstegnologieë word in die winkel gebruik. 5.7.1 Die onderstaande kode word as etiket aangeheg aan artikels wat in winkels verkoop word. Gee TWEE voordele van die skanderingstegnologie wat by sulke etikette gebruik word, bo ander ‘handmatige’ invoermetodes. (2) 5.7.2 Soms is die swart lyne op hierdie etiket beskadig en kan dit nie deur die skandeerder gelees word nie. Watter ander invoerapparaat kan gebruik word om die numeriese kode vas te lê? (1) 5.7.3 Gee die naam van die tipe kode wat hieronder afgebeeld word, en gee EEN tipe inligting wat algemeen in so ‘n kode voorkom. (2)
9.3. Terwyl u in ‘n MS Word-dokument werk, voeg u ‘n tabel…
9.3. Terwyl u in ‘n MS Word-dokument werk, voeg u ‘n tabel in met inligting wat u wil vang oor verskillende soorte voëls wat in Suid-Afrika voorkom. Kyk na die onderstaande voorbeeld van een van hierdie inskrywings en beantwoord die vrae wat volg: 9.3.1 Verduidelik watter proses u moet volg om die prent oor twee rye te vertoon. (3) 9.3.2 Watter MS Word-funksie moet u gebruik om die woord ‘BIRD’ te laat vertoon soos in die voorbeeld hierbo? (1) 9.3.3 Verduidelik hoe u ‘n nuwe ry onderaan die tabel kan invoeg deur slegs van die sleutelbord gebruik te maak. (1)