1.1.6 The following table compares Mitosis and Meiosis:…

1.1.6 The following table compares Mitosis and Meiosis: MITOSIS MEIOSIS (i) Chromosomes line up at the equator of the cell individually Chromosomes arrange at the equator of the cell in pairs. (ii) Chromosomes move to opposite poles of the cell Chromatids move to opposite poles of the cell (iii) Crossing over takes place Crossing over does not take place (iv) Two cells are formed at the end Four cells are formed at the end.   Which combination of differences is correct?  A.  (i), (iii) and (iv) B.  (i) only C.  (ii) and (iii) only D.  (i) and (iv) only (2)

1.2 Gee die korrekte wetenskaplike term vir die volgende b…

1.2 Gee die korrekte wetenskaplike term vir die volgende beskrywings:   1.2.1 Lang strukture waaraan die helmknoppe gedra word. (1)  1.2.2 Die proses wanneer die ouersel verdeel in twee dogterselle. (1) 1.2.3 Wanneer stuifmeel oorgedra word van die meeldrade na die stempel van ‘n ander blom. (1) 1.2.4 ‘n Lang buis wat die stempel met die vrugbeginsel verbind in blomme. (1) 1.2.5 Die fase in ‘n mens se lewe wanneer die liggaam verander en die voortplantings-organe volwasse raak. (1) 1.2.6 Buis waardeur semen en uriene beweeg. (1)

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die…

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord   1.   Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie.   2.   Lees al die vrae aandagtig deur.   3.   Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie.   4.   Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word.   5.   Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera.   6.   Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op ‘n aparte bladsy, wanneer dit so gevra word.   7.   Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen.   8.   Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie.   9. U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.