VRAAG 4.3 Lees die volgende beskrywings van vorms en benoem dan die vorm. Wys ook in die naam of die vorm ‘n “reëlmatige” of “onreëlmatige” vorm is. ‘n 2-D vorm wat 5 gelyke sye het. [ans1] ‘n 2-D vorm wat 6 ongelyke sye het. [ans2] (2)
Author: Anonymous
Which of the following is not true about eCommunications:
Which of the following is not true about eCommunications:
VRAAG 2.5 Rangskik die spanne in stygende vo…
VRAAG 2.5 Rangskik die spanne in stygende volgorde volgens hul punte. Kies die regte orde vanuit die gegewe antwoorde. (1)
VRAAG 2.3 Watter span het die minste items o…
VRAAG 2.3 Watter span het die minste items opgetel? (1)
VRAAG 6.4 Wys al jou bewerkings in die antwo…
VRAAG 6.4 Wys al jou bewerkings in die antwoord blok. As jou span 1 uur en 20 minute spandeer het op al hierdie eenhede, hoeveel tyd (in minute) was spandeer op datahantering? (3)
VRAAG 4.1 Kyk na die definisie van ‘n veelho…
VRAAG 4.1 Kyk na die definisie van ‘n veelhoek hieronder en maak die fout reg. “ ‘n Veelhoek is ‘n 2-D(plat) vorm wat net geboë sye het en ‘geslote’ is.” Vind die woord wat verkeerd is in die definisie hierbo en skryf dan die regte woord neer wat die definisie sal waar maak. (1)
VRAAG 4.5 Watter vorm in die bostaande prent…
VRAAG 4.5 Watter vorm in die bostaande prent het net regte hoeke? (1)
VRAAG 5.4 Wys al jou bewerkings in die gegew…
VRAAG 5.4 Wys al jou bewerkings in die gegewe antwoord blok Jy het 30 cm lint. Jy gebruik 13 en 1/4 cm daarvan om ‘n geskenk en 4 en 3/4 cm om ‘n strikkie te vou. Hoeveel van die lint het jy oor? (3)
EKSTRA VRAAG (OPSTEL) Vir enige addisionele…
EKSTRA VRAAG (OPSTEL) Vir enige addisionele probleme.
VRAAG 5 Die kompetisie is amper klaar. Jy he…
VRAAG 5 Die kompetisie is amper klaar. Jy het jou span van een wen tot die volgende wen gelei. Voordat ons na ons punte kyk, moet jy jou span met nog een uitdaging help: METING!