VRAAG 4: Lêer-oplaai vraag Teken ‘n prentjie van jou eie rotskuns wat wys hoe belangrik die eland vir die San-mense was. Jou rotskuns moet soortgelyks soos dié van die San lyk. (Dink aan die tegnieke en kleure wat destyds gebruik is). Skandeer (scan) of neem ‘n foto van jou tekening, stoor dit as ‘n PDF en laai dit op in die onderstaande spasie. (3)
Author: Anonymous
VRAAG 3: Kort paragraaf skryfwerk Dink aan al die in…
VRAAG 3: Kort paragraaf skryfwerk Dink aan al die inligting wat jy oor die jagter-versamelaars geleer het. Gebruik die volgende opskrifte om ‘n kort paragraaf (6 sinne) te skryf waarin jy die verskil tussen die lewe van ‘n jagter-versamelaar en jou eie lewe verduidelik. Verwys na die volgende: Verblyf reëlings (Dit verwys na die struktuur en samestelling van ‘n huishouding) Kos bronne Klere (6)
3.1 Watter gewasse het die eerste boere in Suid-Afrika gep…
3.1 Watter gewasse het die eerste boere in Suid-Afrika geplant? (3)
2.3 Wie het die meeste beeste gehad in die dorpie? (1)
2.3 Wie het die meeste beeste gehad in die dorpie? (1)
1.4 Die San mans het die Hoodia plant gekou terwyl hulle g…
1.4 Die San mans het die Hoodia plant gekou terwyl hulle gejag het…… (1)
Afdeling A: Die San-mense
Afdeling A: Die San-mense
8.3 Hoekom dink jy het die San hul kennis in jag en medisy…
8.3 Hoekom dink jy het die San hul kennis in jag en medisyne verruil vir yster gereedskap? (1)
1.1 Die San het ________ as verf gebruik (1)
1.1 Die San het ________ as verf gebruik (1)
Afdeling B: Die eerste Afrika-boere
Afdeling B: Die eerste Afrika-boere
2.4 Hoekom dink jy is hierdie kleure gebruik? (2)
2.4 Hoekom dink jy is hierdie kleure gebruik? (2)