Die vraestel bestaan uit drie Afdelings: AFDELING A: Vraag 1: Gedig = 10 Afdeling B: Vraag 2: SKOTE! = 10 AFDELING C: Vraag 3: BLOMME VIR MICHELLE = 10 TOTAAL: 30 TYD: 10 minute leestyd, 50 Skryf, 5 ingee = 65 Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees, en mag van geen ander bron gekopieer word nie. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord. Die blokkies kan in ander TABS oopgemaak word om die Gedig, leesstuk of Youtube video oop te maak. Onthou om ten alle tye jou leestekens te gebruik. è é ô ë ê ’n Sou jy enige probleme ondervind tydens die Toets kontak asseblief dadelik vir support@teneoschool.co.za
Author: Anonymous
3.2 Hoe het ‘Juan’ te werk gegaan om meisies te lok? (1)
3.2 Hoe het ‘Juan’ te werk gegaan om meisies te lok? (1)
AFDELING C: VRAAG 3 KORTFILM: Blomme vir Michelle. Die f…
AFDELING C: VRAAG 3 KORTFILM: Blomme vir Michelle. Die film kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur op die onderstaande blou knoppie te druk.
2.4 Wie het eintlik op almal geskiet en waar het die gewee…
2.4 Wie het eintlik op almal geskiet en waar het die geweer vandaan gekom? (2)
AFDELING C: VRAAG 3 KORTFILM: Blomme vir Michelle. Die f…
AFDELING C: VRAAG 3 KORTFILM: Blomme vir Michelle. Die film kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur op die onderstaande blou knoppie te druk.
1.5 Kies die korrekte antwoord: Reël 26 is ‘n voorbeeld…
1.5 Kies die korrekte antwoord: Reël 26 is ‘n voorbeeld van (kontras/ alleenplasing/ elisie). (1) 1.6 Die volgende is ‘n voorbeeld van (assonansie/alliterasie) in versreël 25 “En was en was my hande.” (1)
AFDELING A: VRAAG 1 Gedig: Eksieperfeksie – Alta Marinco…
AFDELING A: VRAAG 1 Gedig: Eksieperfeksie – Alta Marincowitz Die gedig kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur op die onderstaande blou knoppie te druk.
3.6 Hierdie kortfilm waarsku ons oor die gevare van sosial…
3.6 Hierdie kortfilm waarsku ons oor die gevare van sosiale media afsprake. Wat noem ons so film? (1) TOTAAL AFDELING C:VRAAG 3 [10] GROOT TOTAAL: [30]
1.2 Die wending of keerpunt in die gedig kom in [vers1] vo…
1.2 Die wending of keerpunt in die gedig kom in [vers1] voor? (1)
Hierdie vraag is slegs ingeval daar ‘n fout in jou toets is.
Hierdie vraag is slegs ingeval daar ‘n fout in jou toets is.