VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die k…

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die korrekte antwoord in te vul. MOET NIE die hele sin oor skryf nie. (VRAAG 2.1-2.4)   2.1. ‘n_____________ is ‘n deel waar die kante bymekaar kom. [1] 2.2. __________ beteken twee lyne is ewe ver uitmekaar. [1] 2.3. ‘n ___________vlak is nie geboë nie, maar reguit. [1] 2.4. ‘n _______________ lyn staan regop. [1]