TOTAAL VRAAG 3 [50] GROOT TOTAAL: 150
Author: Anonymous
1.4 Elkeen van die volgende sinne bestaan uit ‘n verklarin…
1.4 Elkeen van die volgende sinne bestaan uit ‘n verklaring en ‘n rede, geskei deur die woord “want”. Vir elke sin kies A, B, C, D of E waar van toepassing. A- Indien beide verklaring en rede WAAR is, en die rede is ‘n KORREKTE VERDUIDELIKING van die verklaring. B- Indien beide stelling en rede WAAR is, maar die rede is ‘n VERKEERDE VERDUIDELIKING van die verklaring. C- Indien die stelling WAAR is, maar die rede ONWAAR is. D- Indien die stelling ONWAAR is, maar die rede WAAR is. E- Indien beide die stelling en die rede ONWAAR is. STELLING REDE 1.4.1. Die regter ventrikel van die menslike hart is kleiner as die linker ventrikel WANT minder bloed hoef deur die pulmonêre sirkulasiestelsel gepomp te word. [1] 1.4.2 Kleppe is nodig in alle bloed sirkulasiestelsels WANT hulle verseker dat sirkulasie in slegs een rigting plaasvind. [2] 1.4.3 Bloed beweeg stadiger in ‘n kapillêre vaat as in ‘n aar WANT are is nader aan die hart geleë. [3] 1.4.4 Sommige siektes veroorsaak ‘n toename in weefsel vloeistof wat edeem genoem word WANT meer vloeistof filtreer deur die kapillêre vate as wat weg gedreineer word deur die limfatiese stelsel. [4] 1.4.5 Die ritmiese sametrekking van die hart vind plaas sonder stimulasie van ‘n eksterne bron WANT die hartklop ontstaan in die hart self. [5] 1.4.6 Die sametrekking van die regter atrium plaas bloed onder druk WANT die trikuspidale klep tussen die linker atrium en linker ventrikel maak oop. [6] (12)
2.2.4 Verduidelik, met behulp van bewyse uit die fossiel,…
2.2.4 Verduidelik, met behulp van bewyse uit die fossiel, waarom wetenskaplikes tot die gevolgtrekking gekom het dat hierdie prehistoriese voël ‘n oorgangsfossiel is. (3) [6]
1.1. Tien veelvuldige keusevrae word hieronder gegee. Kies…
1.1. Tien veelvuldige keusevrae word hieronder gegee. Kies die korrekte antwoord vir elkeen. 1.1.1 Watter stelling oor biodiversiteit is ONWAAR?A. Tot op hede is elke lewende organisme ten volle geklassifiseer. B. Suid-Afrika het ‘n baie hoë biodiversiteit.C. Dit skep balans wat ekosisteme en mense bevoordeel.D. Hoë biodiversiteit is noodsaaklik vir menslike oorlewing. (2)
3.1.3 Definieer ‘n brandpunt. (2)

1.1.9 Limf word aangedryf deur die limfvate in die arm deu…
1.1.9 Limf word aangedryf deur die limfvate in die arm deur …A. die aksie van die limfknope.B. liggaamsbewegings.C. peristalse van die limfvate.D. geen van die bogenoemde nie. (2)
1.3 Dui aan of elkeen van die beskrywings in Kolom I van…
1.3 Dui aan of elkeen van die beskrywings in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B, of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies die korrekte opsie uit die afsaklys. Kolom I Kolom II 1.3.1 Vate met kleppe. A Limfvate B Onderste/Inferior vena cava 1.3.2 ‘n Siekte wat veroorsaak word wanneer bloeddruk 145/95 mm Hg is. A Hipotensie B Hipertensie 1.3.3 Sedimentêre rots. A Deur modder, sand en klei gevorm wat deur riviere in lae neergelê is. B Waar fossiele gevind kan word. 1.3.4 Fossielrekord A ‘n Lys van al die fossiele van verskillende ouderdomme wat reeds deur wetenskaplikes ontdek is. B Die studie van plant- en dierefossiele. 1.3.5 Fisiografiese faktore. A Rigting van die helling. B Gradiënt. (2×5) 1.3.1 [1] 1.3.2 [2] 1.3.3 [3] 1.3.4 [4] 1.3.5 [5]
TOTAAL AFDELING A: 50
TOTAAL AFDELING A: 50