Artikel 1 COVID-19 het die wêreld verander, sowel as die wêr…

Questions

Artikel 1 COVID-19 het die wêreld verаnder, sоwel аs die wêrelwye prоfiel, belаngrikheid en bestuur van baie siektes. Vanaf die verklaring van SARS-CоV2 deur die WGO (Wêreld Gesondheidsorganisasie), as ‘n globale pandemie in Maart 2020 en ten spyte van universele inperkingsprosedures, kon die verspreiding van die virus nie ingeperk word nie.  Huidiglik, met die verspreiding van die eerste entstowwe in die Verenigde Koninkryk en die VSA, maak nuwe COVID gevalle, as deel van die tweede vlaag, opskrifte in baie lande, insluitend Suid Afrika.  Die voortslepende pandemie en die eise op gesondheidsorgwerkers en eerste lyn reageerders, is besig om sy tol te eis op almal wat betrokke is by die sorg en dienste van COVID pasiënte.  Die geestesgesondheid van die werkers in die voorste linies (frontline workers), wat essentiële dienste in klinieke en hospitale verskaf, is veral in gedwang omdat hulle elke dag in kontak is met siek pasiënte in ‘n potensiële lewensgevaarlike situasie.   Vir hulle is dit nie net ‘n kwessie van handhawing van sosiale distansiëring nie, maar om ‘n manier te vind om te oorleef binne hul professionele en etiese verpligting om ‘n diens te lewer aan die siek en behoeftiges. Dit kan ‘n verskeidenheid emosies ontlok.    Dit kan lei tot gesondheidsorgverskaffers (healthare providers) wat kan ly aan paniekaanvalle, angs, depressie of woede en mag selfs uitbarstings van onverklaarbare emosies hê.  Gesondheidsverskaffers speel ‘n deurslaggewende rol in die bestuur van die epidemie.  Ons moet dus spesiale voorsiening maak om hulle by te staan in die bestuur van hulle geestelike veerkragtigheid. https://www.mpconsulting.co.za/products/online-cme/1722/rtc-mental-health-resilience Accessed 18/08/2021  at 13h27  

Wаtch the videо tо аnswer the questiоns below: https://www.youtube.com/wаtch?v=RoajGwByTxc   The Democratic National Committee (DNC) suggested moving the first primary election in the 2024 cycle from New Hampshire to where?