VRAAG 2 Finansiële state (99 punte, 60 minute)… Questions VRAAG 2 Finаnsiële stаte (99 punte, 60 minute) 2.1 Inligting Die vоlgende inligting is оp 28 Februаrie 2021, aan die einde van die finansiële jaar, uit die bоeke van Sheldon's Boutique gehaal. Vooraansuiwerings proefbalans van Sheldon`s Boutique op 28 Februarie 2021. Balansstaat rekeninge afdeling Debiet Krediet Kapitaal 382 492 Ontrekkings 24 600 Verbandlening: Grey Bank (14% Pj) 135 600 Geboue 385 000 Voertuie teen kosprys 115 000 Toerusting teen kosprys 18 400 Opgelope waardevermindering op voertuie 28 400 Opgelope waardevermindering op toerusting 1 560 Vaste deposito: BB Bank (11% Pj) 60 000 Handelsvoorraad 58 414 Debiteurekontrole 15 400 Bank 3 480 Wisselgeld 250 Kleinkas 60 Krediteurekontrole 9 849 Nominale rekeninge afdeling Verkope 227 400 Koste van verkope 92 370 Debiteure afslag 5 500 Rente op vaste deposito 6 600 Huurinkomste 10 615 Telefoon 2000 Water en elektrisiteit 4 058 Rente op oortrokke bank 70 Salarisse en lone 9 995 Korting toegestaan 58 Skryfbehoeftes 726 Versekering 1 673 Oninbare skuld 930 Rente op verbandlening 9 492 Diverse uitgawes 2 000 805 996 805 996 Show Answer Hide Answer