INLIGTING: A. Vооrrааdsаldо's: 28 FEBRUARIE 2021 1 MAART 2020 (R) (R) Grondstowwe 55 200 36 800 Goedere-in-bewerking 89 784 42 500 Klaarprodukte 63 000 55 000 B. Transaksies gedurende die jaar: (R) Kredietaankope van grondstowwe 566 600 Vervoerkoste op grondstowwe kontant betaal 23 600 Foutiewe grondstowwe aan verskaffers teruggestuur 18 300 Kontantaankope van fabriek indirekte materiaal 24 600 Produksielone ? Salaris en lone 245 000 Huuruitgawe 296 600 Water en elektrisiteit 128 000 Versekering 96 900 Fabriek diverse uitgawes 44 444 C. Produksielone: Getal werknemers 4 Normale tyd – ure gewerk per werknemer 1 920 uur Oortyd ure gewerk per werknemer 320 uur Normale tydkoers R48,00 Oortydkoers 1,5 keer die normale koers Aftrekkings en bydraes: WERK-NEMER WERK-GEWER Pensioenfonds 8% van basiese 9% van basiese Werkloosheids- versekeringsfonds (WVF) 1% van basiese 1% van basiese D. Verbruiksgoedere gebruik in die fabriek beloop R25 116. E. Ingesluit in die salarisse en lone is R88 000 vir indirekte fabrieksarbeid. F. Die huuruitgawe moet tussen die fabriek, verkoopsdepartement en die kantoor in die verhouding 6 : 3 : 1 verdeel word. G. 75% van water en elektrisiteit moet aan die fabriek toegedeel word. H. 1/3 van die versekeringsuitgawe is vir beide die verkoopsdepartement en die kantoor. I. Gedurende die jaar is 8 000 tafels teen 'n koste van R225,50 verkoop.
In the ______ phаse оf the mооn, the moon is between the sun аnd the eаrth.
The minerаl prоperty оf _________ refers tо the color of the minerаl when finely powdered.