INSTRUKSIES: 1. Hierdie tоets bestааn uit 4 vrаe. Beantwооrd AL die vrae. 2. Volg die instruksies wat handel oor die indiening of "submission" van jou vrae deeglik. Gebruik die oplaai-quiz om u antwoorde in te dien 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Jy mag 'n goedgekeurde (nie-programeerbaar en nie-grafiese) sakrekenaar gebruik. 5. Toon ALLE bewerkings duidelik. 6. Rond jou FINALE antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders vermeld. 7. Dui maateenhede aan waar toepaslik. 8. Kaarte en diagramme is NIE volgens skaal geskets nie, tensy anders vermeld. 9. Grafieke en skaal tekeninge MOET met die hand geteken word. 10. Slegs PDF dokumente sal aanvaar word as opgelaaide lêers (File Uploads). Wanneer foto's of "scans" gebruik word, maak asseblief seker dat dit DUIDELIK en LEESBAAR is. Jy kan slegs EEN dokument oplaai. 11. Benoem jou dokument korrek. Gebruik die volgende formaat: MLIT_GR10A1_T2_SBA04b_NAAM_VAN 12. Geen indienings (Submissions) sal aanvaar word via email nie. Indienings wat nie in die Oplaai Quizz (submit) word nie, sal nie gemerk word nie.