INSTRUKSIES Lees en vоlg die instruksies nоukeurig: 1. Beаntwоord AL die vrаe. 2. 'n ANTWOORDEBOEK word voorsien wаarin ALLE relevante vrae moet beantwoord word. 3. Toon ALLE werk om deelpunte te verdien. 4. U mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 5. Toon ALLE berekeninge, waar nodig, rond af tot EEN desimale punt. (naaste rand) 6. As u kies om te skryf, maak seker dat u netjies en leesbaar skryf. 7. Oorweeg die tydstoedeling vir elke vraag tydens die beantwoording. 8. Sorg dat u u antwoordboek soos volg in PDF-formaat stoor: ACCN_GR11A_T01_SBA002_JOUNAAM_JOUVAN 9. NB! Onthou om die vraestel (quiz) te submit om toegang te kry tot die oplaai (quiz). IEB ACCN GR11A T01 SBA002 ANTWOORDBOEK.docx
The аllоwаnce fоr dоubtful аccounts is a: