1.2 Alhoewel kunstenaars soos Vincent Van Gogh, Paul…

Questions

  1.2 Alhоewel kunstenааrs sооs Vincent Vаn Gogh, Paul Cézanne, Paul Gauguin en Georges Seurat beïnvloed is deur Impressionisme, het hulle nie by die styl gebly nie, maar dit vermeng met nuwe kreatiewe benaderings, wat uiteindelik gelei het tot heeltemal nuwe individualistiese style wat die fondament vir vroeë 20ste eeuse kuns gelê het.    Tik ‘n opstel (250 – 300 woorde) waarin jy die werk van Paul Cézanne (FIGUUR 1b) en Paul Gauguin (FIGUUR 1c) bespreek om bogenoemde stelling te bewys.    Bewyse van Impressionistiese invloede in hul werke Hul verskillende kreatiewe rigtings of benaderings tot kuns Ontleding van onderwerp en tema Styl en tegniek Ruimte / diepte           (8)